Taking security seriously (funny)

I just absolutely HAD to share this with the rest of the world, I just received this email from a colleague at a sister company of mine. Their names removed and replaced for their anonymity. For those that don’t understand afrikaans, sorry folks. Maybe someone will translate for you.

Jaco.

Jy sal sien onder Plankie se naam is daar ‘n sudoer attempt. Dit was ek, ek het gou die parameters van sy rights getoets.

Plankie – let op. Ons neem die linux systems baie ernstig op – Ek rapporteer nou dat daar ‘n vlaggie sal opgaan by Jaco omdat ek gekyk het of jou account can sudo. Ja Jaco “besit” daai stelsels net soos ek die webserver “besit”. Hy sal aan my rapporteer as hy iets buitengewoon op die webserver doen. Dis nie omdat die een die ander se baas is nie – dit is net decent IT practice. Nee jy hoef nie nou te verstaan wat sudo is nie.

Lekker dag.

Comments are closed.